4 Uiteindelik, in die negende jaar van sy koningskap,+ in die tiende maand, op die tiende dag van die maand, het Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, hy en sy hele krygsmag, teen Jerusalem gekom,+ en hulle het begin om daarteen kamp op te slaan en daarteen ’n beleëringsmuur rondom te bou.+