Psalm 94:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Verhef u, o Regter van die aarde.+Bring ’n vergelding oor die hoogmoediges.+ Spreuke 8:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat. Jesaja 16:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Ons het van die trots van Moab gehoor, dat hy baie trots is;+ sy hoogmoed en sy trots en sy grimmigheid+—sy leë praatjies sal nie so wees nie.+ Sefanja 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Dít sal hulle hê in die plek van hulle trots,+ omdat hulle die volk van Jehovah van die leërs gesmaad het en hulle baie groot bly hou het teen hulle.+
13 Die vrees van Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+ Selfverheffing en trots+ en die slegte weg en die verdorwe mond+ het ek gehaat.
6 Ons het van die trots van Moab gehoor, dat hy baie trots is;+ sy hoogmoed en sy trots en sy grimmigheid+—sy leë praatjies sal nie so wees nie.+
10 Dít sal hulle hê in die plek van hulle trots,+ omdat hulle die volk van Jehovah van die leërs gesmaad het en hulle baie groot bly hou het teen hulle.+