Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 36:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+

  • Nehemia 9:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Hoewel u teen hulle getuig het+ om hulle na u wet+ terug te bring, het hulle vermetel gehandel+ en nie na u gebooie geluister nie; en hulle het teen u regterlike beslissings+ gesondig,+ waardeur ’n mens, as hy dit nakom, ook sal lewe.+ En hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle nek het hulle verhard,+ en hulle het nie geluister nie.+

  • Jeremia 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Tog het hulle nie geluister of gehoor gegee nie,+ maar hulle het elkeen in die wederstrewigheid van sy slegte hart bly wandel;+ en daarom het ek al die woorde van hierdie verbond wat ek hulle beveel het om te doen, maar wat hulle nie gedoen het nie, oor hulle gebring.’”

  • Jeremia 25:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Vanaf die dertiende jaar van Josiʹa,+ die seun van Amon, die koning van Juda, en tot vandag toe, dié drie-en-twintig jaar het die woord van Jehovah tot my gekom, en ek het tot julle gespreek, ja, vroeg opgestaan en gespreek, maar julle het nie geluister nie.+

  • Sagaria 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “‘Moenie soos julle vaders word nie,+ tot wie die vroeëre profete geroep+ en gesê het: “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘Keer asseblief terug van julle slegte weë en van julle slegte handelinge.’”’+

      “‘Maar hulle het nie geluister nie, en hulle het geen aandag aan my geskenk nie’,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel