6 Julle het baie saad gesaai, maar min word ingebring.+ Daar word geëet, maar nie tot versadiging toe nie.+ Daar word gedrink, maar nie tot dronkenskap toe nie. Klere word aangetrek, maar niemand word warm nie; en wie hom verhuur, verhuur hom vir ’n sak vol gate.’”+