Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 En Dawid het gehoor dat Nabal gesterf het, en hy het toe gesê: “Mag Jehovah geloof word, wat die regsaak+ van my smaad+ gevoer het om my uit Nabal se hand te bevry en wat sy kneg van kwaad teruggehou het,+ en Jehovah het die kwaad van Nabal op sy eie hoof laat terugkom!”+ En Dawid het gestuur en ’n huweliksvoorstel aan Abiʹgail gedoen, om haar vir hom as vrou te neem.+

  • Psalm 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Want u het my reg en my regsaak behartig;+

      U het op die troon gesit en met regverdigheid reggespreek.+

  • Psalm 35:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Ontwaak tog en word wakker vir my reg,+

      O my God, ja Jehovah, vir my regsaak.+

  • Psalm 43:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 Oordeel my,+ o God,

      En voer tog my regsaak+ teen ’n nasie wat nie lojaal is nie.

      Mag u aan my ontkoming verskaf van die man van bedrog en onregverdigheid.+

  • Jeremia 51:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Daarom, só het Jehovah gesê: “Kyk, ek voer jou regsaak,+ en ek sal beslis vir jou wraak uitoefen.+ En ek sal sy see droogmaak, en ek sal sy putte laat opdroog.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel