Deuteronomium 32:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Want Jehovah sal sy volk oordeel+En hy sal spyt voel oor sy knegte,+Want hy sal sien dat die ondersteuning verdwyn hetEn dat daar net ’n hulpelose en waardelose is. Jesaja 1:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarom is die woord van die ware Heer, Jehovah van die leërs, die Magtige van Israel:+ “Ha! Ek sal my vrymaak van my teenstanders, en ek sal my wreek+ op my vyande.+
36 Want Jehovah sal sy volk oordeel+En hy sal spyt voel oor sy knegte,+Want hy sal sien dat die ondersteuning verdwyn hetEn dat daar net ’n hulpelose en waardelose is.
24 Daarom is die woord van die ware Heer, Jehovah van die leërs, die Magtige van Israel:+ “Ha! Ek sal my vrymaak van my teenstanders, en ek sal my wreek+ op my vyande.+