Psalm 99:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 99 Jehovah het koning geword.+ Laat die volke in beroering wees.+Hy sit op die gerubs.+ Laat die aarde sidder.+ Jeremia 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Maar Jehovah is waarlik God.+ Hy is die lewende God+ en die Koning tot onbepaalde tyd.+ Weens sy verontwaardiging sal die aarde bewe,+ en geen nasie sal onder sy veroordeling staande bly nie.+
99 Jehovah het koning geword.+ Laat die volke in beroering wees.+Hy sit op die gerubs.+ Laat die aarde sidder.+
10 Maar Jehovah is waarlik God.+ Hy is die lewende God+ en die Koning tot onbepaalde tyd.+ Weens sy verontwaardiging sal die aarde bewe,+ en geen nasie sal onder sy veroordeling staande bly nie.+