Deuteronomium 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 wat aan die vaderlose seun en die weduwee reg verskaf+ en die inwonende vreemdeling liefhet+ sodat hy hom brood en ’n mantel gee. Psalm 10:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want u het moeite en kwelling gesien.U bly toekyk, om dit in u hand te kry.+Aan u vertrou die ongelukkige,+ die vaderlose seun, homself toe.U het sy helper geword.+ Psalm 68:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Vader van vaderlose seuns en ’n regter van weduwees+Is God in sy heilige woonplek.+ Psalm 146:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jehovah bewaar die inwonende vreemdelinge;+Die vaderlose seun en die weduwee ondersteun hy,+Maar die weg+ van die goddeloses maak hy krom.+ Spreuke 23:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Want hulle Verlosser is sterk; hy sal hulle saak teen jou bepleit.+ Jakobus 1:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Die vorm van aanbidding wat vanuit die standpunt van ons God en Vader rein+ en onbesmet+ is, is dit: om na wese+ en weduwees+ in hulle verdrukking+ om te sien en om jou sonder vlek+ van die wêreld te bewaar.+
18 wat aan die vaderlose seun en die weduwee reg verskaf+ en die inwonende vreemdeling liefhet+ sodat hy hom brood en ’n mantel gee.
14 Want u het moeite en kwelling gesien.U bly toekyk, om dit in u hand te kry.+Aan u vertrou die ongelukkige,+ die vaderlose seun, homself toe.U het sy helper geword.+
9 Jehovah bewaar die inwonende vreemdelinge;+Die vaderlose seun en die weduwee ondersteun hy,+Maar die weg+ van die goddeloses maak hy krom.+
27 Die vorm van aanbidding wat vanuit die standpunt van ons God en Vader rein+ en onbesmet+ is, is dit: om na wese+ en weduwees+ in hulle verdrukking+ om te sien en om jou sonder vlek+ van die wêreld te bewaar.+