Psalm 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders. Jesaja 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah+ op ’n hoë en verhewe troon+ sien sit, en die slippe van sy kleed het die tempel gevul.+ Openbaring 11:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die tempelheiligdom van God wat in die hemel is,+ is oopgemaak, en die ark+ van sy verbond is in sy tempelheiligdom+ gesien. En daar het weerligstrale en stemme en donderslae en ’n aardbewing en ’n groot hael gekom.
4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders.
6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah+ op ’n hoë en verhewe troon+ sien sit, en die slippe van sy kleed het die tempel gevul.+
19 En die tempelheiligdom van God wat in die hemel is,+ is oopgemaak, en die ark+ van sy verbond is in sy tempelheiligdom+ gesien. En daar het weerligstrale en stemme en donderslae en ’n aardbewing en ’n groot hael gekom.