Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Laat my na die verordening van Jehovah verwys;

      Hy het vir my gesê: “Jy is my seun;+

      Ék het vandag jou vader geword.+

  • Jesaja 42:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 Kyk! My kneg,+ wat ek ondersteun!+ My uitverkorene,+ wat my siel goedgekeur het!+ Ek het my gees in hom geplaas.+ Hy sal geregtigheid vir die nasies voortbring.+

  • Matteus 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Kyk! Ook was daar ’n stem+ uit die hemele wat gesê het: “Dit is my Seun,+ die geliefde,+ wat ek goedgekeur het.”+

  • Lukas 9:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En ’n stem+ het uit die wolk gekom en gesê: “Dit is my Seun, die een wat uitgekies is.+ Luister na hom.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel