Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 18:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 ’n Profeet uit jou midde, uit jou broers, soos ek, sal Jehovah jou God vir jou verwek—na hom moet julle luister+—

  • Matteus 17:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Terwyl hy nog gepraat het, kyk! toe het ’n helder wolk hulle oorskadu, en kyk! ’n stem uit die wolk wat sê: “Dit is my Seun, die geliefde, wat ek goedgekeur het;+ luister na hom.”+

  • Lukas 9:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En ’n stem+ het uit die wolk gekom en gesê: “Dit is my Seun, die een wat uitgekies is.+ Luister na hom.”+

  • Handelinge 3:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Trouens, Moses het gesê: ‘Jehovah God sal vir julle uit die midde van julle broers ’n profeet soos ek verwek.+ Julle moet na hom luister volgens alles wat hy vir julle sê.+

  • 2 Petrus 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want hy het eer en heerlikheid van God die Vader ontvang+ toe hierdie woorde deur die luisterryke heerlikheid tot hom gekom het: “Dit is my seun, my geliefde, wat ek self goedgekeur het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel