Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Joël 2:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “En daarna sal ek my gees op elke soort vlees+ uitstort,+ en julle seuns en julle dogters+ sal beslis profeteer. Wat julle ou manne betref, hulle sal drome droom. Wat julle jong manne betref, hulle sal visioene sien.

  • Johannes 14:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 en ek sal die Vader versoek, en hy sal julle ’n ander helper gee om vir ewig by julle te wees,+

  • Handelinge 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En terwyl hy saam met hulle vergader het, het hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie,+ maar hou aan om te wag op wat die Vader beloof het,+ waarvan julle by my gehoor het;

  • Handelinge 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en hulle is almal met heilige gees vervul+ en het in ander tale begin praat,+ net soos die gees aan hulle gegee het om te spreek.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel