Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 15:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Julle het my nie uitgekies nie, maar ek het julle uitgekies, en ek het julle aangestel om te gaan en aan te hou vrug dra+ en dat julle vrug moet bly; sodat wat julle die Vader ook al in my naam vra, hy dit vir julle sal gee.+

  • Efesiërs 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 net soos hy ons in eenheid met hom voor die grondlegging+ van die wêreld uitgekies het,+ dat ons heilig en sonder smet+ voor hom moet wees in liefde.+

  • 2 Tessalonisense 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Ons is egter verplig om God altyd vir julle te dank, broers vir wie Jehovah lief is, want God het julle van die begin af vir redding gekies+ deur julle met gees+ te heilig+ en deur julle geloof in die waarheid.+

  • 2 Timoteus 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Daarom gaan ek voort om alles ter wille van die uitverkorenes te verduur,+ sodat hulle ook die redding kan verkry wat in eenheid met Christus Jesus is, tesame met ewige heerlikheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel