Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 24:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Ja, in hierdie opsig oefen ek my voortdurend om bewus te wees+ dat ek geen oortreding teen God en die mense begaan nie.

  • 1 Timoteus 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Die doel van hierdie opdrag is in werklikheid liefde+ uit ’n rein hart+ en uit ’n goeie gewete+ en uit geloof sonder huigelary.+

  • 1 Timoteus 1:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 terwyl jy geloof en ’n goeie gewete behou,+ wat party opsy gestoot het+ en sodoende skipbreuk gely het wat hulle geloof betref.+

  • 2 Timoteus 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Ek is dankbaar teenoor God, aan wie ek net soos my voorvaders+ en met ’n skoon gewete+ heilige diens verrig,+ dat ek nooit ophou om in my smekinge aan jou te dink nie,+ terwyl ek nag en dag

  • 1 Petrus 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Behou ’n goeie gewete,+ sodat hulle wat minagtend van julle goeie gedrag in verband met Christus praat,+ in die saak waarin daar teen julle gepraat word, beskaamd sal word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel