Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 16:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Ek vermaan julle dan nou, broers, om dié in die oog te hou wat, in stryd met die leer+ wat julle geleer het, verdeeldheid+ veroorsaak en tot struikeling aanleiding gee, en vermy hulle.+

  • 2 Tessalonisense 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ons gee julle dan nou bevel,+ broers, in die naam van die Here Jesus Christus, om julle te onttrek+ aan elke broer wat wanordelik+ wandel en nie volgens die oorlewering wat julle van ons ontvang het nie.+

  • 2 Tessalonisense 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar as iemand nie gehoorsaam is aan ons woord+ deur hierdie brief nie, hou dié een gemerk,+ hou op om met hom om te gaan,+ sodat hy beskaamd kan word.+

  • 2 Johannes 10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 As iemand na julle toe kom en nie hierdie leer bring nie, moet julle hom nooit in julle huise ontvang+ of hom groet nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel