33 Omdat hy dan tot die regterhand van God verhef is+ en die beloofde heilige gees van die Vader ontvang het,+ het hy dít uitgestort wat julle sien en hoor.
34 Wie is dit wat sal veroordeel? Christus Jesus is die een wat gesterf het, ja, meer as dit, die een wat uit die dode opgewek is, wat aan die regterhand van God is,+ wat ook vir ons pleit.+
3As julle egter saam met die Christus opgewek is,+ gaan dan voort om die dinge te soek wat daar bo is,+ waar die Christus aan die regterhand van God sit.+