3 hoe sal ons dan ontkom+ as ons so ’n groot redding+ verontagsaam+ het, wat immers eers deur middel van ons Here gespreek is+ en vir ons bevestig is+ deur dié wat hom gehoor het,
9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+
1Simon Petrus, ’n slaaf+ en apostel+ van Jesus Christus, aan dié wat ’n geloof verkry het wat as net so ’n groot voorreg beskou word as ons s’n,+ deur die regverdigheid+ van ons God en die Redder Jesus Christus:+