Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+

      Asof hulle ’n pottebakkershouer is, sal jy hulle stukkend slaan.”+

  • Psalm 110:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Jehovah aan u regterhand+

      Sal beslis konings verpletter op die dag van sy toorn.+

  • Jesaja 60:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want elke nasie en elke koninkryk wat jou nie sal dien nie, sal vergaan; en die nasies sal vir seker verwoes word.+

  • Daniël 11:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 En hy sal sy paleistente tussen die groot see en die heilige Sieraadberg+ opslaan; en hy sal geheel en al tot sy einde moet kom,+ en daar sal vir hom geen helper wees nie.+

  • Openbaring 19:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En uit sy mond kom ’n skerp lang swaard+ om die nasies mee te slaan, en hy sal met ’n ysterstaf+ as herder teenoor hulle optree. Hy trap ook die wynpers+ van die toorn van die gramskap van God+ die Almagtige.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel