10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+
36 Jesus het geantwoord:+ “My koninkryk is geen deel van hierdie wêreld nie.+ As my koninkryk ’n deel van hierdie wêreld was, sou my dienaars geveg het+ sodat ek nie aan die Jode oorgelewer word nie. Maar my koninkryk is nou eenmaal nie uit hierdie bron nie.”
15 En die sewende engel het op sy trompet geblaas.+ En daar het harde stemme in die hemel gekom wat sê: “Die koninkryk van die wêreld het die koninkryk van ons Here+ en van sy Christus geword,+ en hy sal vir ewig en altyd as koning heers.”+
6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+