Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hý sal vir my naam ’n huis bou,+ en ek sal beslis die troon van sy koninkryk tot onbepaalde tyd stewig vestig.+

  • Jesaja 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Aan die oorvloed van die vorstelike heerskappy+ en aan vrede sal daar geen einde wees nie,+ op die troon van Dawid+ en oor sy koninkryk om dit stewig te vestig+ en om dit deur middel van geregtigheid+ en deur middel van regverdigheid+ in stand te hou, van nou af en tot onbepaalde tyd. Die ywer van Jehovah van die leërs sal dit doen.+

  • Esegiël 37:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En hulle sal in die land woon wat ek aan my kneg, aan Jakob, gegee het, waarin julle voorvaders gewoon het,+ en hulle sal daarin woon,+ hulle en hulle kinders en hulle kinders se kinders tot onbepaalde tyd,+ en my kneg Dawid sal tot onbepaalde tyd hulle owerste wees.+

  • Daniël 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En aan hom is heerskappy+ en waardigheid+ en ’n koninkryk+ gegee, sodat al die volke, volksgroepe en tale hóm sou dien.+ Sy heerskappy is ’n heerskappy van onbepaalde duur wat nie sal verbygaan nie, en sy koninkryk een wat nie vernietig sal word nie.+

  • Miga 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ek sal die een wat mank was, ’n oorblyfsel maak,+ en die een wat ver verwyderd was, ’n magtige nasie;+ en Jehovah sal as koning oor hulle heers op die berg Sion, van nou af en tot onbepaalde tyd.+

  • Openbaring 11:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En die sewende engel het op sy trompet geblaas.+ En daar het harde stemme in die hemel gekom wat sê: “Die koninkryk van die wêreld het die koninkryk van ons Here+ en van sy Christus geword,+ en hy sal vir ewig en altyd as koning heers.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel