7 Jehovah het toe aan Abram verskyn en gesê: “Aan jou nageslag*+ gaan ek hierdie land gee.”+ Hy het dus ’n altaar daar gebou vir Jehovah, wat aan hom verskyn het.
8 En ek sal aan jou en jou nageslag* die land gee waarin jy as ’n uitlander gewoon het+ – die hele land Kanaän – as ’n permanente besitting, en ek sal hulle God wees.”+
3 Woon as ’n vreemdeling in hierdie land,+ en ek sal met jou wees en jou seën, want aan jou en aan jou nageslag* sal ek al hierdie lande gee,+ en ek sal die eed nakom wat ek vir jou pa, Abraham, gesweer het:+