Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Die wraak is myne, en die straf,+

      op die vasgestelde tyd wanneer hulle voet gly.+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,

      en wat op hulle wag, sal gou kom.’

  • Josua 24:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Toe het Josua vir die volk gesê: “Julle kan nie Jehovah dien nie, want hy is ’n heilige God.+ Hy is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis.+ Hy sal nie julle oortredings* en julle sondes vergewe nie.+

  • Romeine 2:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Deur jou hardkoppigheid en jou onberouvolle hart maak jy God woedend. God sal hierdie woede op die dag van sy regverdige oordeel openbaar.+

  • 2 Petrus 2:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 God het selfs die engele wat gesondig het,+ nie gespaar nie, maar hy het hulle gestraf deur hulle in Tarʹtarus*+ te gooi en hulle in kettings* van digte duisternis te sit om hulle vir die oordeel te bewaar.+

  • Judas 14, 15
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Ja, die sewende persoon van Adam af, Henog,+ het ook oor hulle geprofeteer toe hy gesê het: “Kyk! Jehovah* het met sy heilige tienduisende gekom+ 15 om almal te oordeel en te straf+ en om al die goddeloses skuldig te bevind aan al hulle goddelose dade wat hulle op ’n goddelose manier gedoen het en aan al die skokkende dinge wat goddelose sondaars teen hom gesê het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel