Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Die septer sal nie van Juda weggeneem word nie,+ en die staf van ’n bevelvoerder sal tussen sy voete bly, totdat Silo* kom,+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+

  • 1 Samuel 16:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Uiteindelik het Jehovah vir Samuel gesê: “Hoe lank gaan jy nog oor Saul+ treur, terwyl ek hom as koning van Israel verwerp het?+ Maak jou horing vol olie+ en gaan. Ek sal jou na Isai,+ die Betlehemiet, stuur, want ek het een van sy seuns vir my as koning uitgekies.”+

  • 1 Samuel 25:30
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 30 En wanneer Jehovah al die goeie dinge doen wat hy aan my heer belowe het en u as leier oor Israel aanstel,+

  • 2 Samuel 6:21
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 21 Dawid het toe vir Migal gesê: “Ek het die geleentheid voor Jehovah gevier, wat my bo jou pa en sy hele huisgesin gekies het en wat my as leier oor Jehovah se volk, Israel, aangestel het.+ Daarom sal ek die geleentheid voor Jehovah vier,

  • 2 Samuel 7:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Sê vir my kneg Dawid: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê: “Ek het jou uit die weiveld geneem, waar jy skape opgepas het,+ om ’n leier oor my volk Israel te word.+

  • 1 Kronieke 28:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Tog het Jehovah, die God van Israel, my uit die hele huis van my vader gekies om vir ewig koning oor Israel te wees.+ Hy het Juda as leier gekies,+ en van die huis van Juda het hy my vader se huis gekies,+ en van my vader se seuns het hy my goedgekeur om koning oor die hele Israel te wees.+

  • Psalm 78:71
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 71 weg van die ooie wat hulle kleintjies soog.

      Hy het hom die herder gemaak oor Jakob, sy volk,+

      en oor Israel, sy erfdeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel