31 Daar is toe vir Dawid gesê: “Agitoʹfel konkel+ ook saam met Absalom.”+ Toe het Dawid gesê: “O Jehovah,+ verander die raad van Agitoʹfel asseblief in dwaasheid!”+
34 Dit sal beter wees as jy na die stad teruggaan en vir Absalom sê: ‘Ek is u kneg,+ o koning. In die verlede was ek ’n kneg van u pa, maar nou is ek u kneg’. Dan kan jy Agitoʹfel se plan* laat misluk.+