Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Jehovah het voor hom verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n God wat genadig is+ en medelye* betoon,+ wat nie gou kwaad word nie+ en vol lojale liefde*+ en waarheid*+ is,

  • Psalm 51:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 51 Betoon genade aan my, o God, in ooreenstemming met u lojale liefde.+

      Wis my oortredings uit in ooreenstemming met u groot genade.+

  • Jesaja 55:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+

      en die slegte mens sy gedagtes.

      Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+

      na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+

  • Klaagliedere 3:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Danksy Jehovah se lojale liefde het ons nie aan ons einde gekom nie,+

      want daar is geen einde aan sy genade nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel