19 Migaʹja het gesê: “Hoor die woord van Jehovah: Ek het Jehovah op sy troon sien sit,+ en die hele leërmag van die hemel het by hom gestaan, aan sy regterkant en aan sy linkerkant.+
6 En die dag het aangebreek waarop die seuns van die ware God*+ ingekom het om hulle plek voor Jehovah+ in te neem, en Satan+ het ook tussen hulle ingekom.+
2Later het die dag aangebreek waarop die seuns van die ware God*+ ingekom het om hulle plek voor Jehovah in te neem,+ en Satan het ook tussen hulle ingekom om sy plek voor Jehovah in te neem.+