Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Daarom sal ek hom ’n deel onder die menigte gee,

      en saam met die magtiges sal hy die buit verdeel,

      omdat hy sy lewe gegee het*+

      en as ’n oortreder beskou is.+

      Hy het die sonde van baie mense gedra,+

      en hy het vir die oortreders tussenbeide getree.+

  • 1 Korintiërs 15:3, 4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Want een van die eerste dinge wat ek aan julle oorgedra het, was iets wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het, volgens die Skrif,+ 4 en dat hy begrawe is,+ ja, dat hy op die derde dag+ opgewek is,+ volgens die Skrif,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel