Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 20:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 ’n Lasteraar praat oor vertroulike dinge.+

      Moenie assosieer met iemand wat daarvan hou om te skinder nie.

  • Johannes 8:44
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 Julle is van julle vader die Duiwel, en julle wil die begeertes van julle vader doen.+ Hy was ’n moordenaar van die begin af,*+ en hy het nie in die waarheid vasgestaan nie, want daar is nie waarheid in hom nie. Wanneer hy ’n leuen vertel, praat hy in ooreenstemming met sy eie geaardheid, want hy is ’n leuenaar en die vader van die leuen.+

  • Kolossense 3:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Moenie vir mekaar lieg nie.+ Trek die ou persoonlikheid* met sy gebruike uit,+

  • Openbaring 21:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar die lafaards en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid en moordenaars+ en seksueel onsedelike* mense+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars en al die leuenaars+ sal in die poel gegooi word wat met vuur en swael brand.+ Dit beteken die tweede dood.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel