-
Jeremia 38:17, 18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 Jeremia het toe vir Sedekiʹa gesê: “Dít is wat Jehovah, die God van die leërmagte, die God van Israel, sê: ‘As jy jou oorgee aan* die bevelvoerders van die koning van Babilon, sal jou lewe gespaar word en sal hierdie stad nie met vuur verbrand word nie, en jy en jou huisgesin sal gespaar word.+ 18 Maar as jy jou nie oorgee aan* die bevelvoerders van die koning van Babilon nie, dan sal hierdie stad aan die Galdeërs oorgelewer word, en hulle sal dit met vuur verbrand,+ en jy sal nie uit hulle hand ontsnap nie.’”+
-