-
2 Konings 25:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 In die vyfde maand, op die sewende dag van die maand, dit wil sê in die 19de jaar van koning Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, het Nebusaraʹdan,+ die hoof van die wagte, die kneg van die koning van Babilon, na Jerusalem gekom.+ 9 Hy het die huis van Jehovah,+ die koning se paleis+ en al die huise van Jerusalem+ afgebrand. Hy het ook die huise van al die vooraanstaande manne afgebrand.+
-