2 Hier volg die name van die 12 apostels:+ Eerstens, Simon, wat Petrus genoem word,+ en sy broer Andreʹas,+ Jakobus, die seun van Sebedeʹus, en sy broer Johannes,+
55 En daar was baie vrouens wat alles van ’n afstand af dopgehou het. Hulle het saam met Jesus gegaan toe hy Galileʹa verlaat het om hom te bedien.+56 Onder hulle was Maria Magdaleʹna en Maria, wat die ma van Jakobus en Joses was, asook die ma van die seuns van Sebedeʹus.+
17 Jakobus, die seun van Sebedeʹus, en Johannes, die broer van Jakobus (hy het hulle ook die naam Boanerʹges gegee, wat “seuns van die donder” beteken),+
35 Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeʹus,+ het na hom toe gekom en vir hom gesê: “Leermeester, ons wil hê dat u vir ons moet doen wat ons u vra.”+
2 Simon Petrus, Tomas (wat die Tweeling genoem is),+ Nataʹnael+ uit Kana in Galileʹa, die seuns van Sebedeʹus+ en twee van sy ander dissipels was daar.