Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 10:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Ek is die goeie herder.+ Die goeie herder gee sy lewe* vir die skape.+

  • Romeine 5:7, 8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Want iemand sal nie sommer vir ’n regverdige mens sterf nie. Dalk sal iemand nog bereid wees om vir ’n goeie mens te sterf. 8 Maar God toon sy eie liefde vir ons deurdat Christus vir ons gesterf het terwyl ons nog sondaars was.+

  • Efesiërs 5:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Word dan navolgers van God,+ as geliefde kinders, 2 en hou aan om liefde te betoon,+ net soos die Christus ook liefde aan ons* betoon het+ en homself vir ons* gegee het as ’n gawe en ’n offerande, ’n aangename geur vir God.+

  • 1 Johannes 3:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Ons het die liefde leer ken omdat hy sy lewe* vir ons gegee het,+ en ons is onder verpligting om ons lewens* vir ons broers te gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel