-
Romeine 15:8, 9Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Want ek sê vir julle dat Christus ’n dienaar geword het van dié wat besny is+ om te bewys dat God betroubaar is en om die beloftes te bevestig wat Hy aan hulle voorvaders gemaak het.+ 9 Dit was ook sodat die nasies God vir sy genade sou verheerlik.+ Net soos daar geskryf is: “Daarom sal ek u openlik onder die nasies prys, en ek sal liedere sing om u naam te loof.”+
-