19 As julle deel van die wêreld was, sou die wêreld lief wees vir wat syne is. Omdat julle egter geen deel van die wêreld is nie,+ maar ek julle uit die wêreld uitgekies het, haat die wêreld julle.+
17 As ons dan kinders is, is ons ook erfgename – ja, erfgename van God, maar mede-erfgename+ met Christus – maar net as ons saam ly,+ sodat ons ook saam verheerlik kan word.+