Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Efesiërs 6:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Slawe, wees gehoorsaam aan julle aardse* meesters,+ met respek en vrees in die opregtheid van julle harte, soos aan die Christus,

  • Kolossense 3:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Slawe, wees in alles gehoorsaam aan julle aardse* meesters,+ nie net om hulle tevrede te stel wanneer julle dopgehou word nie, maar met opregte harte, met vrees vir Jehovah.*

  • 1 Timoteus 6:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Dié wat slawe is, moet aanhou om alle eer aan hulle eienaars te gee,+ sodat daar nooit sleg gepraat sal word van die naam van God en die leringe nie.+

  • Titus 2:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Laat slawe in alles aan hulle eienaars onderdanig wees+ en hulle probeer tevrede stel sonder om teë te praat.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel