Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 30:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want wanneer julle tot Jehovah terugkeer,+ sal julle broers en julle seuns voorwerpe van barmhartigheid+ wees voor dié wat hulle gevange hou, en hulle sal toegelaat word om na hierdie land terug te keer;+ want Jehovah julle God is genadig+ en barmhartig,+ en hy sal die aangesig nie van julle afwend as julle tot hom terugkeer nie.”+

  • Nehemia 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hulle het dus geweier om te luister,+ en hulle het nie gedink aan+ u wonderlike dade wat u vir hulle verrig het nie, maar hulle het hulle nek verhard+ en ’n hoof aangestel+ om na hulle knegskap in Egipte terug te keer. Maar u is ’n God van dade van vergifnis,+ genadig+ en barmhartig,+ wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is+ in liefderyke goedhartigheid, en u het hulle nie verlaat nie.+

  • Joël 2:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En skeur julle hart+ en nie julle klere nie;+ en keer terug tot Jehovah julle God, want hy is genadig en barmhartig,+ word nie gou toornig nie+ en is oorvloedig in liefderyke goedhartigheid,+ en hy sal beslis spyt voel oor die rampspoed.+

  • Lukas 6:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Hou aan om barmhartig te word, net soos julle Vader barmhartig is.+

  • Hebreërs 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Want ek sal barmhartig wees oor hulle onregverdige dade, en ek sal hoegenaamd nie meer aan hulle sondes+ dink nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel