Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 31:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Van ver af het Jehovah aan my verskyn en gesê: “En met ’n liefde tot onbepaalde tyd het ek jou liefgehad.+ Daarom het ek jou met liefderyke goedhartigheid getrek.+

  • Klaagliedere 3:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Dit is die dade van liefderyke goedhartigheid+ van Jehovah dat ons nie aan ons einde gekom het nie,+ want sy barmhartighede sal beslis nie tot ’n einde kom nie.+

  • Miga 7:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wie is ’n God soos u,+ een wat ongeregtigheid vergewe en die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel+ oorsien?+ Hy sal beslis nie vir ewig aan sy toorn vashou nie, want hy skep behae in liefderyke goedhartigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel