Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 9:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En in u oorvloedige barmhartigheid het u hulle nie uitgeroei+ of verlaat+ nie; want u is ’n genadige+ en barmhartige+ God.

  • Psalm 78:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 Maar hy was barmhartig;+ hy het die oortreding bedek+ en nie vernietiging gebring nie.+

      En hy het sy toorn dikwels afgewend,+

      En hy het nie al sy woede opgewek nie.

  • Psalm 86:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar u, o Jehovah, is ’n barmhartige en genadige God,+

      Wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid.+

  • Jeremia 30:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Want ek is met jou”, is die woord van Jehovah, “om jou te red;+ maar ek sal al die nasies uitroei waarheen ek jou verstrooi het.+ Maar jou sal ek nie uitroei nie.+ En ek sal jou in die regte mate moet teregwys, aangesien ek jou geensins ongestraf sal laat bly nie.”+

  • Miga 7:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Wie is ’n God soos u,+ een wat ongeregtigheid vergewe en die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel+ oorsien?+ Hy sal beslis nie vir ewig aan sy toorn vashou nie, want hy skep behae in liefderyke goedhartigheid.+

  • Lukas 1:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 en sy barmhartigheid rus van geslag tot geslag op dié wat hom vrees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel