Levitikus 18:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “‘En jy mag nie toelaat dat enigeen van jou nageslag aan Molog+ gewy word nie.+ Jy mag die naam van jou God nie op dié manier ontheilig nie.+ Ek is Jehovah.+ Levitikus 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En julle mag nie by my naam tot ’n leuen sweer,+ sodat jy die naam van jou God ontheilig nie. Ek is Jehovah. Levitikus 22:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En julle mag my heilige naam nie ontheilig nie,+ en ek moet onder die kinders van Israel geheilig word.+ Ek is Jehovah wat julle heilig,+
21 “‘En jy mag nie toelaat dat enigeen van jou nageslag aan Molog+ gewy word nie.+ Jy mag die naam van jou God nie op dié manier ontheilig nie.+ Ek is Jehovah.+
12 En julle mag nie by my naam tot ’n leuen sweer,+ sodat jy die naam van jou God ontheilig nie. Ek is Jehovah.
32 En julle mag my heilige naam nie ontheilig nie,+ en ek moet onder die kinders van Israel geheilig word.+ Ek is Jehovah wat julle heilig,+