Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+

  • Esegiël 21:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 ’n Puinhoop, ’n puinhoop, ’n puinhoop sal ek dit maak.+ Ook wat dit betref, dit sal beslis niemand s’n word nie totdat hy kom wat die wetlike reg het,+ en ek sal dit aan hom gee.’+

  • Lukas 1:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+

  • Hebreërs 7:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want dit is heel duidelik dat ons Here uit Juda gespruit het,+ ’n stam waaroor Moses niks in verband met priesters gesê het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel