18 ’n Profeet sal ek vir hulle uit die midde van hulle broers verwek, soos jy;+ en ek sal my woorde inderdaad in sy mond lê,+ en hy sal beslis vir hulle alles sê wat ek hom sal beveel.+
16 En vrees+ het hulle almal aangegryp, en hulle het God begin verheerlik en gesê: “’n Groot profeet+ is onder ons verwek”, en: “God het sy aandag op sy volk gerig.”+
2 Dié het in die nag+ na hom toe gekom en vir hom gesê: “Rabbi,+ ons weet dat u as ’n leermeester+ van God af gekom het,+ want niemand kan hierdie tekens+ doen wat u doen nie tensy God met hom is.”+
22 “Manne van Israel, hoor hierdie woorde: Jesus die Nasarener,+ ’n man wat in die openbaar deur God aan julle getoon is deur middel van kragtige werke+ en voortekens en tekens wat God deur hom onder julle gedoen het,+ net soos julle self weet,