Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 18:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 ’n Profeet sal ek vir hulle uit die midde van hulle broers verwek, soos jy;+ en ek sal my woorde inderdaad in sy mond lê,+ en hy sal beslis vir hulle alles sê wat ek hom sal beveel.+

  • Psalm 2:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  8 Vra my,+ sodat ek nasies as jou erfdeel kan gee+

      En die eindes van die aarde as jou besitting.+

  • Jesaja 11:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En in dié dag+ sal daar die wortel van Isai wees,+ wat sal opstaan as ’n baken vir die volke.+ Selfs die nasies sal hulle tot hom wend en hom raadpleeg,+ en sy rusplek sal glorieryk word.+

  • Matteus 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 ‘En jy, o Betlehem+ van die land van Juda, is hoegenaamd nie die onbeduidendste stad onder die bewindhebbers van Juda nie; want uit jou sal ’n bewindhebber+ voortkom, wat as herder+ oor my volk, Israel, toesig sal hou.’”

  • Johannes 10:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “En ek het ander skape,+ wat nie van hierdie kraal+ is nie; ook hulle moet ek bring, en hulle sal na my stem luister,+ en hulle sal een kudde onder een herder word.+

  • Openbaring 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk! ’n groot menigte,+ wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies+ en stamme en volke+ en tale,+ wat voor die troon+ en voor die Lam staan, geklee in wit klere;+ en daar was palmtakke+ in hulle hande.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel