1 Samuel 2:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die seuns van Eli was deugniete;+ hulle het Jehovah nie erken nie.+ 1 Konings 21:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En LAAT twee manne,+ deugniete,+ teenoor hom sit, en laat hulle teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ En BRING hom uit en stenig hom sodat hy sterf.”+ Judas 19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Dit is hulle wat skeidings veroorsaak,+ dierlike mense+ wat nie geestelikheid het nie.+
10 En LAAT twee manne,+ deugniete,+ teenoor hom sit, en laat hulle teen hom getuig+ en sê: ‘Jy het God en die koning vervloek!’+ En BRING hom uit en stenig hom sodat hy sterf.”+