Psalm 89:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Sy saad sal tot onbepaalde tyd wees,+En sy troon soos die son voor my.+ Jeremia 33:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 sou ook my verbond met my kneg Dawid verbreek kon word,+ sodat daar nie vir hom ’n seun sou wees wat as koning op sy troon heers nie;+ so ook met die Leviete, die priesters, my dienaars.+ Lukas 1:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+ Hebreërs 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar met betrekking tot die Seun: “God is u troon vir ewig+ en altyd, en die septer van u koninkryk+ is die septer van reg.+ Openbaring 3:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Aan die een wat oorwin,+ sal ek gee om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon+ gaan sit het.+
21 sou ook my verbond met my kneg Dawid verbreek kon word,+ sodat daar nie vir hom ’n seun sou wees wat as koning op sy troon heers nie;+ so ook met die Leviete, die priesters, my dienaars.+
32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+
8 Maar met betrekking tot die Seun: “God is u troon vir ewig+ en altyd, en die septer van u koninkryk+ is die septer van reg.+
21 Aan die een wat oorwin,+ sal ek gee om saam met my op my troon te sit,+ net soos ek oorwin het en saam met my Vader op sy troon+ gaan sit het.+