Psalm 41:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+Van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd.+Amen en Amen.+ Psalm 145:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Al u werke sal u prys, o Jehovah,+En u lojales sal u loof.+ Jakobus 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Daarmee loof ons Jehovah,+ ja, die Vader,+ en tog vervloek+ ons daarmee mense wat “na die gelykenis van God”+ in aansyn gekom het.
13 Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+Van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd.+Amen en Amen.+
9 Daarmee loof ons Jehovah,+ ja, die Vader,+ en tog vervloek+ ons daarmee mense wat “na die gelykenis van God”+ in aansyn gekom het.