Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+

      Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+

      Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+

  • Psalm 30:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 Besing Jehovah met melodieë, o sy lojales,+

      Bring dank aan sy heilige gedagtenis;+

  • Psalm 132:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Laat u priesters met regverdigheid beklee word,+

      En laat u lojales met vreugde uitroep.+

  • Psalm 149:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Laat die lojales jubel in heerlikheid;

      Laat hulle met vreugde uitroep op hulle beddens.+

  • Hebreërs 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Laat ons deur hom altyd aan God ’n lofoffer bring,+ dit wil sê die vrug van die lippe+ wat sy naam in die openbaar bekend maak.+

  • 1 Petrus 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike huis+ om ’n heilige priesterdom te wees, om geestelike offerandes+ te bring wat vir God aanneemlik is deur Jesus Christus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel