Psalm 37:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Laat staan die toorn en laat vaar die woede;+Moenie driftig wees nie; dit is net om kwaad te doen.+ Psalm 141:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n liefderyke goedhartigheid wees;+En as hy my sou teregwys, sou dit olie op die kop wees,+Wat my kop nie sou wou weier nie.+Want gedurende hulle rampspoed sou my gebed nog daar wees.+ Spreuke 29:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 ’n Man wat gou toornig word, verwek twis,+ en iemand wat geneig is tot woede, begaan baie oortredings.+ Galasiërs 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 afgodediens, die beoefening van spiritisme,+ vyandskappe, twis, jaloesie, vlae van toorn, rusies, verdeeldhede, sektes,
8 Laat staan die toorn en laat vaar die woede;+Moenie driftig wees nie; dit is net om kwaad te doen.+
5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n liefderyke goedhartigheid wees;+En as hy my sou teregwys, sou dit olie op die kop wees,+Wat my kop nie sou wou weier nie.+Want gedurende hulle rampspoed sou my gebed nog daar wees.+
22 ’n Man wat gou toornig word, verwek twis,+ en iemand wat geneig is tot woede, begaan baie oortredings.+
20 afgodediens, die beoefening van spiritisme,+ vyandskappe, twis, jaloesie, vlae van toorn, rusies, verdeeldhede, sektes,