Genesis 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+ Job 10:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Dink asseblief daaraan dat u my uit klei+ gemaak hetEn my tot stof sal laat terugkeer.+ 1 Korintiërs 15:47 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 47 Die eerste mens is uit die aarde en is van stof gemaak;+ die tweede mens is uit die hemel.+ 2 Korintiërs 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ons het egter hierdie skat+ in erdehouers,+ sodat die krag+ wat bo die normale is, God s’n kan wees+ en nie dié uit onsself nie.+
7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+
7 Ons het egter hierdie skat+ in erdehouers,+ sodat die krag+ wat bo die normale is, God s’n kan wees+ en nie dié uit onsself nie.+