Genesis 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Ná hierdie dinge het die woord van Jehovah in ’n visioen tot Abram gekom+ en gesê: “Moenie vrees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+ Deuteronomium 33:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+ Job 40:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Sien elke hoogmoedige, verneder hom,+En vertrap die goddeloses daar waar hulle is. Psalm 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En tog is u, o Jehovah, ’n skild rondom my,+My heerlikheid+ en die Een wat my hoof ophef.+
15 Ná hierdie dinge het die woord van Jehovah in ’n visioen tot Abram gekom+ en gesê: “Moenie vrees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+