Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Skrik en angs sal op hulle val.+

      Weens die grootheid van u arm sal hulle bewegingloos wees soos ’n klip,

      Totdat u volk+ verbytrek, o Jehovah,

      Totdat die volk wat u voortgebring het,+ verbytrek.+

  • Psalm 76:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Hy sal die gees van leiers verneder;+

      Vreesinboesemend is hy vir die konings van die aarde.+

  • Jesaja 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En mense sal in die grotte van die rotse en in die gate van die grond ingaan weens die verskrikking van Jehovah en weg van sy luisterryke verhewenheid af,+ wanneer hy opstaan om die aarde te laat bewe.+

  • Jeremia 10:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar Jehovah is waarlik God.+ Hy is die lewende God+ en die Koning tot onbepaalde tyd.+ Weens sy verontwaardiging sal die aarde bewe,+ en geen nasie sal onder sy veroordeling staande bly nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel